E Copy

Date:

Pakistan-toer verby vir Bloemfontein

Die Protea-krieketspan het nie net die Internasionale eendagreeks teen Pakistan beklink nie, maar Pakistan speel van vandag af ook vyf wedstryde in Suid-Afrika.

Die drie Internasionale eendagwedstryde en twee T20-wedstryde teen die Proteas vergoed in ’n mate vir die toer van Indië na Suid-Afrika, wat verkort is.

Ongelukkig baat Bloemfontein en Kimberley nie daarby nie. Die Pakistanse span wat reeds Maandag in die land aangekom het, sal geen wedstryd in Sentraal-Suid-Afrika speel nie.

Die toergrogram is:
Woensdag, 20 November: T20 (dag/nag) op die Wanderers in Johannesburg.
Vrydag, 22 November: T20 (dag/nag) op Nuweland in Kaapstad.
Eerste eendag (dag) Sondag, 24 November op Nuweland in Kaapstad.
Tweede eendag (dag) Woensdag, 27 November op St. Georgepark in Port Elizabeth.
Derde eendag (dag) Saterdag, 30 November op SuperSportpark in Centurion.

Share post:

Popular

More like this
Related

Bloemfontein Zoo revamp progresses slowly amid budget constraints

Work is slowly progressing at the Bloemfontein Zoo, but...

Maintaining MMM’s 105 burial spaces ‘a mammoth task’

Residents of Bloemfontein have witnessed the deterioration of the...

Boiler breakdown delays patient meals at Universitas Academic Hospital

Patients at Universitas Academic Hospital have faced delays in...

A decline seen in residential burglaries in Mangaung

Residential burglaries in Mangaung have been an ongoing problem,...