Ou Presidensie konsert met Henkins-Cilliers Trio

0
1785

Die bekende Henkins-Cilliers Trio tree op Sondag, 24 Augustus om 16:00 in die Ou Presidensie op. Die trio bestaan uit Francois Henkins, Dana Cilliers en Tilla Henkins. Klaviertrio’s van Beethoven en Haydn sal uitgevoer word, onder andere die bekende “Sigeuner Trio” van Haydn. Kaartjies is teen R50 by die deure beskikbaar.