Opgewonde oor restaurant

0
601

Ek is ’n ongelooflike gelukkige Bloemfonteiner oor die Draairestaurant wat weer gaan oopmaak. Daar is soveel herinneringe gekoppel aan dié restaurant. Dit is ook die plek waar ek jare gelede verlief en verloof geraak het.  Ek hoop dit is nie net praatjies nie en dat die restaurant weer sal oopmaak. Ek en my man sal ons 20 jaar huweliksherdenking daar vier.
S Grobler van Bloemfontein