Nuwe rugbybroekies vir Laerskool Credence

0
1567
Tydens die oorhandiging was van links Lionel Mangalie (Credence se rugbyafrigter), Perry Appies (lid van Klub 15), Jermairon Pietersen (o.11-speler), Elrencho Fischer (o.13-speler), Deswill Saul (o.9-speler) Stefanus Busby (lid van Klub 15) en Maureen Ridgard (skoolhoof van Credence) FOTO: PIERCE VAN HEERDEN

Die Heidedalse spaarklub Klub 15 het onlangs 60 rugbybroeke aan die Laerskool Credence oorhandig as deel van hul jaarlikse inisiatief om die gemeenskap en behoeftiges te help.