Nuus uit Sentraal

0
7214
Tralie-gimnaste ding in buiteland mee Jan-Albert Mostert, Nicholas Janse van Rensburg, Lu-Zahn Janse van Rensburg en Ben-Arthur Stander van Hoërskool Sentraal het die Suid-Afrikaanse Gimnastiekspan in Zimbabwe verteenwoordig tydens die Streek 5-kompetisie. Die kompetisie het in die Desembervakansie plaasgevind.
Sentraal vereer top-presteerders Hoërskool Sentraal het Woensdag 11 Januarie tydens 'n spesiale saalbyeenkoms sy top-presteerders in die graad 12-eksamen van 2016 vereer. Hier is Fanus le Roux (voorsitter van die beheerliggaam), Paul Joubert (gemiddeld van 86.8%), Johan Champion (gemiddeld van 95.5% – beste in die Vrystaat), Philip Schall (gemiddeld van 93.5%) en Du Toit Neethling (waarnemende skoolhoof). FOTO: GEO JOOSTE
Sentraal vereer top-presteerders
Hoërskool Sentraal het Woensdag 11 Januarie tydens ‘n spesiale saalbyeenkoms sy top-presteerders in die graad 12-eksamen van 2016 vereer. Hier is Fanus le Roux (voorsitter van die beheerliggaam), Paul Joubert (gemiddeld van 86.8%), Johan Champion (gemiddeld van 95.5% – beste in die Vrystaat), Philip Schall (gemiddeld van 93.5%) en Du Toit Neethling (waarnemende skoolhoof). FOTO: GEO JOOSTE