Nuus uit Hoërskool Sand du Plessis

0
4715


Micaela Meyer en Leona Sisita (o.14), Sonet van Vuuren (o.16) en Tarryn Saaymans (o.19) is almal ingesluit in die Suid-Vrystaat-netbalspan. By hulle is afrigter Mellisa Hager (middel).
Die leerlinge het almal A+ en A++ simbole behaal vir voordrag en toneel tydens die Kunswedstryd. Voor is Robert Myburgh en Anja Janse van Vuuren. Middel: Lindiwe Gqaji, mev. Johannette de Beer, Claudia Bruintjies en Shawné Swart. Agter: Wayne Filmalter, Khenja Swanepoel, Vian Rossouw, Deon van der Berg, Marlou Strydom, Charné van den Berg en Lindi Very.FOTO’S: MARK STEENBOK