Nuus uit Hoërskool Jim Fouché

0
9247
Die volgende o.15-pluimbalspelers van JF is opgeneem in die Vrystaatspan en gaan van 2 tot 8 April aan die SA Kampioenskap in Benoni deelneem: Caden Kakora, Johan Oberholzer, Megan de Beer, Rianette Kemp en Marnus van der Walt.
Bronwyn Leonard van JF het gekwalifiseer vir die 2017-Arnold Classic Australia-sterkman-kampioenskap wat van 17 tot 19 Maart in Melbourne, Australië plaasvind.
Bronwyn Leonard van JF het gekwalifiseer vir die 2017-Arnold Classic Australia-sterkman-kampioenskap wat van 17 tot 19 Maart in Melbourne, Australië plaasvind.
Simoné Fourie het 51ste uit 80 vroue klaargemaak op die SA Blackpool-kampioenskap in Carnival City, Brakpan.
Simoné Fourie het 51ste uit 80 vroue klaargemaak op die SA Blackpool-kampioenskap in Carnival City, Brakpan.
Dans           Limoné Ferreira het deurgedring na die Diskodans-wêreldkampioenskap wat in Junie in Chomutov in die Czech Republiek gehou word.
Dans
Limoné Ferreira het deurgedring na die Diskodans-wêreldkampioenskap wat in Junie in Chomutov in die Czech Republiek gehou word.
IMG_8561
Intergala Jim Fouché het onlangs vir die sesde agtereenvolgende jaar die Geesbeker op die jaarlikse Intergala gewen.