E Copy

Date:

N3 by Roadside gesluit ná minibus-ongeluk

‘n Gedeelte van die N3-snelweg naby Roadside in die Vrystaat is tydelik gesluit vir verkeer nadat ‘n minibus vroeër vanoggend die pad verlaat en omgeslaan het. Polisiewoordvoerder, Thandi Mbambo, sê die bestuurder van ‘n minibus, wat van Nongoma in KwaZulu-Natal is, het vanoggend omstreeks 04:00 vermoedelik beheer daaroor verloor. Daar was 15 insittendes in die bussie gewees. Een mens is op die toneel dood verklaar. Mambo sê die polisie is op die toneel en paramedic behandel van die beseerdes passasiers op die toneel. Motoriste moet alternatiewe roetes gebruik.

Sy vra diegene wat van Durban na Gauteng onderweg is om die Warden-afrit voor Roadside te neem. Motoriste wat van Gauteng na KwaZulu-Natal onderweg is moet van die ou Villiers-roete gebruik maak. – Christal-Lize Muller

Share post:

Popular

More like this
Related

‘Text Me When You Arrive’ to tackle GBV through theatre and satire

A daring, satirical theatre production with the aim to...

Bloemfontein police seize crystal meth, mandrax in CBD

On Monday 7 July, an intelligence-led operation by Park...

Road closures towards Bram Fischer International Airport

The Bram Fischer International Airport has issued a notice...

More suspects to appear in UIF fraud case

According to the National Prosecuting Authority (NPA), more suspects...