E Copy

Date:

‘n Positiewe ingesteldheid belangrik – Duminy

MORGAN PIEK

Bloemfontein – Die Proteas reken ’n positiewe ingesteldheid is die sleutel tot sukses wanneer hulle hul eerste beurt vanoggend op dag twee van die eerste toets teen Pakistan in Abu Dhabi voortsit.

Dit is volgens middelorde-kolwer, JP Duminy. Die Suid-Afrikaaners het 245/8 aan die einde van die eerste dag se spel op die telbord gehad.

Sterkolwer Hashim Amla is onoorwonne op 118, terwyl Dale Steyn met 13 die Suid-Afrikaners se beurt sal hervat. Dit is Amla se twintigste toetshonderdtal.

Duminy, wat 57 lopies aangeteken het in ’n 95-lopievenootskap met Amla, sê dié Durbaniet se konsentrasievermoë is ongelooflik.

Spel by die Sheik Zayed Stadion hervat vanoggend om 08:00.
 

Share post:

Popular

More like this
Related

Blind DJ calls for equality in the entertainment industry

A local blind disc jockey from Thaba Nchu calls...

Pencil in – 15 May/15 Mei 2025

15 May: Food & Wine Pairing: Experience an unforgettable...

Koekela hosts charity baby shower to support Childline Free State

Childline Free State was the beneficiary of a charity...

NAMPO 2025: Pure plaaspret in Bothaville

Die 2025 NAMPO Oesdag gaan hierdie week volstoom voort...