E Copy

Date:

‘n Nederlag staar die Proteas in die gesig

MORGAN PIEK

Bloemfontein – Krieket en die Proteas staar ‘n toetsnederlaag teen Paksitan in Abu Dhabi in die gesig. Pakistan is laat gistermiddag op die derde dag van die kragmeting vir 442 in hul eerste beurt uitgehaal.

Die Suid-Afrikaners kon net 249 in hul eerste beurt aanteken. In hul tweede beurt het aanvangskolwers Graeme Smith en Alviro Peterson ‘n eerstepaaltjie-vennootskap van 38-lopies daargestel.

Maar Peterson is vir 17 uitgehaal – nog ’n slagoffer van Mohammed Irfan – en Smith is kort daarna vir slegs 32 lopies gestonk.

Die veelsydige Jacques Kallis moes weer vir ’n nulletjie terugstap pawiljoen toe.

Hashim Amla is kort voor die einde van die dag se spel vir 10 lopies uitgehaal – gevang deur die paaltjiewagter Adnan Akmal vanf die boulwerk van Zulfiqar Babar.

Suid-Afrikaanse snelbouler Vernon Philander sê hoewel sy span met die rug teen die muur is, hulle steeds sake vir die Pakistani’s wil bemoeilik:

Die Proteas hervat vanoggend hulle tweede beurt op 72/4.
 

Share post:

Popular

More like this
Related

Bloemfontein Zoo revamp progresses slowly amid budget constraints

Work is slowly progressing at the Bloemfontein Zoo, but...

Maintaining MMM’s 105 burial spaces ‘a mammoth task’

Residents of Bloemfontein have witnessed the deterioration of the...

Boiler breakdown delays patient meals at Universitas Academic Hospital

Patients at Universitas Academic Hospital have faced delays in...

A decline seen in residential burglaries in Mangaung

Residential burglaries in Mangaung have been an ongoing problem,...