E Copy

Date:

Munisipale karwagte nie geregistreer nie

DUANE PETRUS – Die karwagte wat vandag deur die Mangaung Metro aangestel is om diens in Charlotte Maxeke- en St Andrewstraat te lewer, is nie by PSIRA geregistreer nie.

Die munisipaliteit het 110 karwagte aangestel om verkeer in een van Bloemfontein se begiste areas te reguleer.

Motoriste sal vasgestelde tariewe in die stad se sentrale sakegebied betaal in ‘n projek wat binnekort diè hele area, asook Botshabelo en Thaba Nchu sal dek.

Munisipale woordvoerder, Qondile Khedama, sê egter die wagte is nie by die owerheid wat die sekuriteitsbedryf reguleer geregistreer nie.

Gister het 15 karwagte by verskeie plekke in die stad boete ontvang omdat hulle nie by PSIRA geregistreer is nie.

Nie een van die wagte dra ‘n identiteitskaart wat bevestig dat hulle wel PRISA-opleiding ondergaan het nie.

Share post:

Popular

More like this
Related

Roadwork in Willows well underway, Ella Street temporarily closed

Residents and motorists are urged to drive cautiously in...

UFS students excel at 2025 SDG Challenge

A group of University of the Free State (UFS)...

Planned power interruption in Caleb Motshabi later this week

Residents in Caleb Motshabi will experience a planned power...

Power outage at Mangaung DC causes interruption

Centlec is working to restore the power supply to...