LANI FOUCHÉ
Die voormalige rekenmeester van die Motheo-kollege in Bloemfontein word vandag (Vrydag) gevonnis hy nadat meer as R1.3 miljoen van die kollege gesteel het.
37-jarige Jacques Wilhelm Grobler is vroeër vanjaar in die streekhof skuldig bevind aan sestig aanklagte van onderskeidelik bedrog, diefstal en geldwassery.
Hy het tussen April 2009 en Maart 2011 dié bedrag in sestig verskillende transaksies verduister en daarna in sy eie sak geseek.
Staatsaanklaer, advokaat Vic de Bruyn, sal na verwagting getuienis lei om straf-verswarend.