Mense op sosi
1. Bella Myburgh- Hy moet sommer 15 jaar kry met geen parool nie en behandel word nes ander wat die sele as hy gedoen het, dis net fair
2. Geoff Gladwin – Vir moord moet n ou mos lank sit….of hoe.?
3. Cindy Hayward – Laat die Regter besluit. Sy is immers die gekwalifiseerde een.
4. Gerdine Meintjes – Geen straf sal iemand wie se lewe geneem is weer terug bring nie. Ek troos my aan die grooter prentjie. Hy moet met sy gewete saam leef en eendag voor God staan met antwoorde.
Net soos wat daar baie onskuldige mense in die tronk sit, sal daar skuldiges buite rondloop.
5. Franco Von Wielligh – Oscar kan bly wees hy het nie n renoster geskiet nie want dan sou hy langer tronkstraf gekry het.
6. Chris Van Der Westhuizen – Hulle moet hom so diep toesluit, dat sy kos met ñ kettie in geskiet moet word – leeftyd sal nie genoeg wees nie
7. Cecilis Carlits – Laat hy sit. Hy kan mos maar nog steeds daar oefen.
8. Zonnika Robbertse – Mens kani eens meer op die regter se geleerdheid staat maak nie!! Ek se hy moet sit vir LANK!! Moord bly moord!! As die ander moet sit kan hy ook!! Mense moet verby die naam Oscar kyk en hom as enige ander persoon insien!!
9. Aster Harmse – Moord is moord 25 jaar is ni eers genug ni ek het my 2 skoon ouers so verlr sit mut hy sit
10. Anna Marie Denner – Laat die judge besluit Reeva moet rus
11. Beminde Jacobs – Ek bid v opgeskorte vonnis en gemeenskapsdiens by gestremde kinders.
12. Natasja Jansen van Vuuren – As ek hom moes straf: In n donker kamer met baie televisies wat Reeva se gesig op het sy moet kort kort sy naam noem en dan lag, hy sal so mal soos n haas word!!!!!!!! Ai n gewete is n lelike ding…..
13. Lisa Oosthuizen – Dit is so unfair!! Hyt iemand se lewe geneem!! Maar net hy en die Here sal die waarheid weet en hy gaan die Here eendag ini oe kyk!!!
14. Evelyn White – DISgusting Show how little the life was worth that he took !!!! Krama will get him, what goes aRound comes around !!! VeRy Sad !!
15. Lelanie Ferreira – Wat is 5 jaar vonnis vir iemand wat n lewe gevat het. en 5 jaar waarvan 3 opgeskort is vir di behandeling van n wapen. ag nee wa gan ons land heen.
16. Daleen Labuschagne- Geen straf is genoeg as jy iemand se lewe neem nie. Voel lewenslank vir moordenaars is voldoende, aangesien doodstraf verwerp word. Maar Oordeelsdag wag vir ons almal! Ongeag wie of wat jy is.
17. James Rodney Stallenberg – Sad, for all parties concerned. My prayers go to them.
18. Anetta Bosch – Lewe het baie ‘goedkoop’ geword hier. So hy sal seker n ‘goedkoop’ vonnis kry.
19. Miempie Jones – Life in prison!!!! without parole…..!!!
20. Franciska De Wit – Ons mag nie oordeel nie….net hy alleen weet wat gebeur het en as hy jok rus die onus op sy gewete
21. Kea Leboha – That boy must go to jail end of story 25 years.
22. Melissa Harrower – Bloem 25yrs
23. Cindy Hayward Nie eers premeditated murderers kry altyd lewenslank nie. Ek glo die reg sal geskied soos dit moet en die Staat sal appelleer indien dit onvanpas is. Laat die regsgeleerdes wat die regstelsel ken die besluite neem. Dis al
24. Johannes Greyling – 25 jaar efektief
25. Nick Hagemeier – No matter what the sentence will be … It’s sad !!!
26. Damian Grundlingh – Onskuldig
27. Marli Van Schalkwyk – LIFE
28. Nico Keys – 20 jaar minimum
29. Nadia Gouws – Hy het iemand se lewe geneem so sy lewe moet weg gevat word en hy moet vir die res van sy lewe in n tronk sel sit!
30. JD Jacobs – Die hele hofsaak was kontroversieël. Ek persoonlik sou hom eerder wou skuldig laat bevind word aan second degree murder. Indien nie dit nie dink ek dis net regverdig dat hy die maksimum toegelate vonnis ontvang vir strafbare manslag. Hy’t ‘n lewe geneem, punt. Sy sal nooit weer terug kom nie, haar ouers sal haar nooit sien op haar troudag nie, geen kleinkinders se genot ervaar nie, Oscar het hulle almal ontneem van so baie dat ek dink dis regverdig dat hy ook ontneem word van alles. Ek hoop hy kry 10-15jaar met geen moontlikheid van parool nie.
31. Monica Schoen – Met die maat wat j oordeel, sal j geoordeel word
32. Elbie Stewart -10 jaar tronkstraf of 10 jaar se gemeenskapsdiens in ‘n staatslykshuis vir 40 uur per maand.
33. David Coetzee- niks tronk nie, so, 16 ure ñ maand klink gud vi my
34. Gf Kleynhans -Tronk toe vir solank as moontelik…..
35. Aster Harmse – 25 jaar moord is moord ek ht 2 geliefds so verlr