Matriekafskeid * Matric Farewell 2018

0
465

Wanneer die skooljaar einde se kant toe staan, is die groot begeerte van matrieks om klaar te maak met skool en die grootmenslewe aan te pak. Die groot afskeid het ‘n jaarlikse instelling geword en is ook vir talle matrieks ‘n hoogtepunt in hul skoolloopbaan.
Dit word dan tyd om op te dollie, ‘n spogerige motor of ander vervoermiddel te reël en ‘n jong dame of heer te nooi om hul na die geleentheid te vergesel. Vir oulaas word lekker geëet, saamgekuier en gedans tot ounag.
Bloemfontein Courant wens alle matriekleerders sterkte toe met die eindeksamen en vir die lewensreis vorentoe en plaas hiermee foto’s van die Klas van 2018 se leerders met hul matriekafskeid.

Vaira Jäywïn Carelse
Marchel Muller
Photo: Tania Allen
Stefan Smith – Grey college- date Nadean Barkhuizen
Photo: Tania Allen
Chelsea Bloem and Keenan Rafferty. Brebner High School.
Carla Theunissen – OMS – Date Jandri Barnard Photo: Tania Allen
Charne Smit
Photo: Tania Allen
Chante frazer, Shurnay Classen ,caillin wilcock en Canisha Papers
Shasha-Lee Visagie van Dr Böhmer Skool, Bloemfontein
Luzandre Blaauw van die Hoërskool Sand du Plessis
Berlou Myburgh- grey college- date Caitlin Gottsch
Photo: Tania Allen
Dené Kouta van Petunia Sekondêr
Carla Grobbelaar – Sentral – Date Kobus du Plessis
Photo: Tania Allen
Bronique van der Merwe from Petunia with Dalin Beckmann, who won the best dressed couple award
Alise Pretorius
Photo: Tania Allen
Tamryn Delport en Jodie August van Saint Michael’s School for Girls
Lara van Reenen Photo: Tania Allen
Bonnie Shuping,
Atanasio de Sousa Grey College, date, Robyn Allen
Photo: Tania Allen
Megan Lindeque
Photo: Tania Allen
Robyn Allen – Oranje Meisies Farewell- date Atanasio de Sousa
Photo: Tania Allen
Michel Kwalepe en Raven Nel van Brebner High. Photo: Lesley Terblanche
Talisha Maas
Goivanna Francis van Sand du Plessis Hoerskool