Martie du Plessis beïndruk by swemkampioenskap

0
4606

Die Vrystaat LSOB (Leerlinge met Spesiale Onderwysbehoeftes) se swemspan het aan die SA swemkampioenskap in
Rustenburg deelgeneem. Een-en-dertig swemmers van Hoërskool Martie du Plessis het die Vrystaat LSOB verteenwoordig.
Voor is: Ronan Opperman, Seymour Betts, Cameron Faber, Daniela Jansen van Rensburg, Deneys Jansen, Kayla Koekemoer,
Luandrie Gouws, Sharné Brewis, Ruhandré Donoghue en Shaun Miles. Agter: Jason McMahon, Ruhan van Niekerk, Wihan
Myburgh, WJ van Huyssteen, DeBouw Joubert, Shaun Venter, Herman Joubert, MW Gouws en Darren Lehmann.