E Copy

Date:

Mangaung Metroraad kry verkiesing verkeerd

Die eerste amptelike vergadering van die nuwe Mangaung Metroraad is vanoggend vir ure vertraag toe die verkiesingsproses vir die uitvoerende burgemeester en die speaker verkeerd aangepak is.

Die vergadering was reeds in ‘n gevorderde stadium en die burgemeester en speaker het reeds hulle aanvaardingstoesprake gehou, toe DA-raadslid Dulandi Leech alles tot stilstand ruk.

Leech het op ‘n punt van orde opgestaan en uit die Munisipale Strukturewet aangehaal.

Sy het gesê dat die verkiesing van die speaker en die uitvoerende burgemeester onwettig was want volgens die wet moet dit met ‘n geslote stembrief geskied.

Die moes onmiddellik sy posisie opgee en die Onafhanklike Verkiesingskommissie is ingeroep om die verkiesing van oor af aan te pak.

Die verkiesing gaan na verwagting die vergadering nou met ure verleng.

Cathy Dlodlo/Courant Nuus

Share post:

Popular

More like this
Related

R6 million allocated for Bloemfontein Zoo revamp

Mangaung Metro targets full reopening by 2028, plans major...

Universitas Hospital unveils first of its kind surgical robotics system

Universitas Academic Hospital has made history with the official...

Free State Mortuary backlog: 42 autopsies still pending amid urgent efforts

The Free State Department of Health has confirmed that...

Bloem schools bold about bullying

Bullying is more than just verbal or physical abuse...