E Copy

Date:

Mangaung Metro is tevrede met die verloop van stemdag

Christal-Lize Muller

Qondile Khedama, kommunikasie hoofbestuurder van die Mangaung-metro, sê die uitvoerende burgemeester, Thabo Manyoni, het vroeg vanoggend sy kruise by die Bainsvlei Biblioteek stemlokaal in Langenhovenpark getrek.

Volgens Khedama is Manyoni heel tevrede met die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se hantering van die stemproses in die metro.

Khedama sê Manyoni het na hy vanoggend gestem het verskeie ander stemlokale in die metro besoek. Hy is ten spyte van enkele voorvalle waar stemlokale laat geopen het tevrede met geregistreerde kiesers se opkoms sover.

Share post:

Popular

More like this
Related

FS teachers won’t lose medical benefits

Following days of uncertainty, the Free State Department of...

Surviving the VAT increase

During the Budget Speech last week, Minister of Finance...

Geraasbesoedeling in Universitas: Inwoners kla oor nagklubs in Willows

Inwoners van Universitas het hul stem dik begin maak...

11-jarige voltooi Kaapstad Fietsrytoer saam met oupa

Die 2025 Kaapstad Fietsrytoer se jongste deelnemer, die 11-jarige...