E Copy

Date:

Man vas vir moord op bejaarde

Duane Petrus – ‘n Man is gisteraand in Smithfield in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n bejaarde vrou vroeër vandeesweek.
Vrystaatse polisiewoordvoerder, Yanga Ngcukana, sê 77-jarige Helen Badenhorst is Maandagoggend dood in haar huis aangetref. Hy sê sy is oor die naweek op kort afstand in die kop geskiet.
Die 26-jarige verdagte is omstreeks 22:00 gisteraand met die oorledene se pistol op hom by ‘n vriend se huis aangekeer.
Ngakuna sê die gesteelde Plasma TV en kringtelevisiebeeldmateriaal is by die verdagte se huis gekry.
"Hy het twee ander sake van diefstal en roof en met verswarende omstandighede teen hom," Ngcukana.
Die oorledene was die vrou van ‘n gewese burgemeester van die dorp.

Share post:

Popular

More like this
Related

Graduation season at CUT begins

The Central University of Technology in the Free State...

Shanela operations : SAPS arrest almost 13 000 nationwide

Through the high-density operations, known as Operation Shanela, the...

Higher Education Committee in FS for oversight visit

The Portfolio Committee on Higher Education started with their...

Police to investigate fatal shack fire in Bloemspruit

Residents of Phase 7 in Bloemspruit awoke to tragedy...