Mamiki Qabathe VS se nuwe speaker

0
680

SABRINA DEAN

Mamiki Qabathe is pas aangewys as die Vrystaatse wetgewer se nuwe speaker.

Dit volg na die afsterwe van haar voorganger, Sisi Mabe, verlede jaar. Die DA het James Lethuka, die pa van die party se leier in die provinsie, Patricia Kopane, as hulle kandidaat voorgestel.

Qabathe was tot nou toe die LUR van landbou.

LUR van finansies, Elzabe Rockman, gaan later vanmiddag die provinsiale begroting ter tafel lê.