Magashule wil nie praat oor Gupta-bande

0
2917
Ace Magashule and President Jacob Zuma as they arrived together at the May Day march in Bloemfontein earlier this year. Credit: Pulane Choane

Vrystaat premier, Ace Magashule, sê hy neem kennis van die sogenaamde #GuptaLeaks-eposse wat tans in die media sirkuleer, en waarin hy en sy seuns betrek word in beweringe van korrupsie.

Hy sê in ‘n verklaring wat die hierdie naweek uitgereik is, dat die egtheid van hierdie e-posse tans deur die Provinsiale Regering en die Valke ondersoek word.

Die woordvoerder vir die premier se kantoor, Tiisetso Makhele, sê die premier en die Vrystaatse regering sal nie kommentaar op die aantuigings teen die premier en sy seuns, asook die inhoud van e-posse lewer, tot die ondersoek afgehandel is.

Courant Nuus- info@bloemfonteincourant.co.za