Madeliefies leer oor geskiedenis

0
1867
Madeliefies leer oor geskiedenis

Heerlike pret by die Vrouemonument. Dit is wat Charmein Smit (agter), spanleier van die Voortrekkerspan genaamd Madeliefies, en verskeie gr. 4-meisies Saterdag by die Vrouemonument gehad het. Die  span is een van die spanne van die Vader Visser Kommando by Willem Postma Primêre Skool.