Leerkrag van Bfn in hof oor verkragting

0
394

CHRISTAL-LIZE MULLER

‘n Onderwyser van ‘n laerskool in Bloemfontein wat tereg staan op ‘n aanklag van verkragting van ‘n minderjarige skoolmeisie sal verskyn volgende week weer in die hof. Die 27-jarige onderwyser wat na bewering ‘n leerling van dieselfde skool waaraan hy verbonde is glo tussen Junie verlede jaar en Februarie vanjaar verkrag.  Die beskuldigde het gister vlugtig in die Bloemfonteinse streekhof verkyn. Sy verhoor is tot 9 Junie uitgestel wanneer ‘n verhoordatum vasgestel sal word. Die onderwyser is intussen ook geskors by die betrokke skool in Bloemfontein.
christal-lize@centralmediagroup.co.za