Bloemfontein – Suid-Afrikaanse swem sensasie Chad le Clos erken sy nuutgevonde status as die wêreld se voorste vlinderslag swemmer kom met ‘n billike deel senuwees voor die Fina Wêreld Swem Kampioenskappe in Barcelona.
Le Clos het tot internasionale roem geskiet by verlede jaar se Olimpiese-spele in Londen toe hy die Amerikaaner Michael Phelps in die mans 200m vlinderslag geklop het en gesamentlike tweede in die 100m vlinderslag agter Phelps geeindig het.
Phelps het sedert dien uit die sport getree is Le Clos word gesien as die man om te klop.
Indien Le Clos in Barcelona die 200m finale haal sal die presies ‘n jaar wees sedert hy vir Phelps in die Olimpiese-spele onttroon het.