Laurika Rauch aanstaande maand in Bloem

0
1605

Laurika Rauch aanstaande maand in Bloem

Die Martie du Plessis-skool bied op 6 Junie 2015 ‘n Laurika Rauch-konsert aan by die Kovsiekerk. Kaartjies wissel tussen R150 en R200 en is reeds by iParty in Nelson Mandelarylaan beskikbaar.