Laerskool Bloemfontein se Cheetahs

0
2861
Ses leerders van die Laerskool Bloemfontein is ingesluit in die Cheetah-vyftiental wat binnekort op Sasolburg gaan deelneem. Hulle is, van links: Sipewe Nqubini, Hendre Botha, Enrico Jonas, Marno Victor, Heini Oelofse en Dian Mostert.