Laerskool Bloemfontein presteer

0
4454
Sumandie Taljaard, 'n graad 3-leerder van Laerskool Bloemfontein, het deelgeneem aan die Mej. All Star SA-skoonheidskompetisie en weggestap met 'n sak vol pryse! Sy het Miss All Star SA Free State, Miss Royal Beauty Personality, Best Dressed, Best Smile, Photogenic en Most Confident gewen.
Chanica en Jaydon Botes (boetie en sussie) het in Durban aan fietsry deelgeneem. Chanica (o.10) was derde in haar tydtoets van 10km en tweede in die padwedren van 17km. Sy verower twee pragtige bekers. Jaydon (o.12) het eerste in sy tydtoets van 10km gekom en 'n pragtige trui ontvang. Hy was ook sesde in die padwedren van 34km en ook 'n pragtige beker ontvang.
Chanica en Jaydon Botes (boetie en sussie) het in Durban aan fietsry deelgeneem. Chanica (o.10) was derde in haar tydtoets van 10km en tweede in die padwedren van 17km. Sy verower twee pragtige bekers. Jaydon (o.12) het eerste in sy tydtoets van 10km gekom en ‘n pragtige trui ontvang. Hy was ook sesde in die padwedren van 34km en ook ‘n pragtige beker ontvang.