Laerskool Bloemfontein-leerders gekies vir Cravenweekspanne

0
4401
Marno Victor, Hendrè Botha en Jayden Botes is vir die o.12A-Cravenweekspan gekies.
Lefa Mathinya is gekies vir die o.13A-Cravenweekspan.

Elzano Prins, Herman Boshoff en Toto Mlambo is gekies vir die Vrystaat o.13B-span.