Laerskool Bloemfontein-atlete blink uit op Fichardtpark-uitnodigingsbyeenkoms

0
1579
Lo-Disha Lesala het 'n tweede plek in die 1500m-stap vir meisies o.13 behaal.
Joshèn Maarman het 'n eerste plek in die hoogspring seuns o.10 behaal.
Joshèn Maarman het ‘n eerste plek in die hoogspring seuns o.10 behaal.
Daniello May het eerste plek in die 200m seuns o.13, tweede plek in die 100m seuns o.13 en eerste plek in die verspring (en verbeter die verspring rekord) seuns o.13 behaal.
Daniello May het eerste plek in die 200m seuns o.13, tweede plek in die 100m seuns o.13 en eerste plek in die verspring (en verbeter die verspring rekord) seuns o.13 behaal.
Ivano Schrader behaal 'n tweede plek in die verspring seuns 0.13
Ivano Schrader behaal ‘n tweede plek in die verspring seuns 0.13
Abigail Adams het 'n derde plek in die verspring vir meisies o.10 behaal.
Abigail Adams het ‘n derde plek in die verspring vir meisies o.10 behaal.