Neem Kennis die elektrisiteitstoevoer na u perseel sal onderbreek word vir die periode vanaf 09h:00 tot 16h:30 op 17/10/2014.
BELANGRIKE KENNISGEWING
1. Die kragtoevoer Mag dalk ter enige tyd sonder waarskuwing herstel word tydens die afkakelings periode en alle instellasies moet dus as lewendig en gevaarlik hanteer word.
2. Indien u kragtoevoer binne (1) een uur nie onderbreek word ,tydens digeskeduleerde tyd, ignorer dan hierdie kennisgewing, as die onderhoud-sopgradering op die network.
Ons vra omverskoning vir enige ongerief as gevolg van die kragonderbreking.
Vir enige verdure inigting kontak asseblief die volgende persone:
MNR TN Thamaga Tel: (051) 409 2474
Me. Baitsi Tel: (051) 409 2284
Uitgereik deur Centlec