Bloemfontein – Kovsies het gisteraand in hulle gisteraand eerste wedstryd van die Varsity Football Challenge een elk gelykop gespeel teen Die Universeit van Kaapstad.
Ten spyte van die telling het die manne van Bloemfontein die hele wedstryd gedomineer en het die volle 90 minuute die middeveld beheer.
Ongelukkige het Kovsiese vele kanse op doel verbrou, mmar het in die 59ste minuut die dooiepunt gebreuk toe Nhate Mabandla ‘n strafdoel aangeken het nadat Ikeys die balle in die doelgebied gehanter teer het.
Die manne van Kaapstad het egter in die 65ste minuut die telling gelykop gemaak toe hulle ‘n wegbreek die doel teen die loop van spel aangeteken het. Kovisies aftrigter, Godfrey Tenoff is egter tevrede met sy span se spel en glo ‘n paar klein aanpassings kan gemaak word.
In die aand ander wedstryde het twee groot koppe gerol toe die Universiteit van die Noorwes-Mafikeng vir Wits 4-0 in Johanessburg geklop het en TUT vir Tuks 4-1 in Pretoria geklop het. NMMU het vir UWC 2-0 geklop.