E Copy

Date:

Kontrakteurs ontevrede oor Heide bouwerk

Bou kontrakteurs van Bloemfontein is ongelukkig oor hul beweerde uitsluiting in die herbou van ‘n skool in Heidedal. R56 miljoen se konstruksie het verlede jaar aan die Heide pre-primêre skool begin.

‘n Maatskappy van Limpopo is die hoofkontrakteur. Inwoners en gemeenskapsleiers beweer dat Matakanye Konstruksie slegs net sub-kontrakteurs en vaardige werkers van Limpopo aanstel.

Na ‘n optog by die konstruksieterrein Maandag is alle bouwerk gestaak totdat a manier gevind is om plaaslike inwoners in te sluit.

Desmond Louw, die eienaar van KMS konstruksie, sê hy het aansoek gedoen om as ‘n sub-kontrakteur aangestel te word, en was ‘n plaveisel projek belowe.

"Ek voel baie teleurgestel hieroor, van dit gebeur nie in ander wyke en ander provinsies nie. Dit lyk of hulle Heidedal en die kleurling gemeenskaap ondermyn," sê Louw.

Louw sê dit sal ideal wees as plaaslike besighede ten mistens 25% van groot projekte in alle woonbuurte toegeken word.

Share post:

Popular

More like this
Related

Schools Update / Skolenuus – 15 May/15 Mei 2025

C&N Sekondêre Meisieskool Oranje: Tennis Die C&N Sekondêre Meisieskool Oranje...

SuperSport se lot kan Celtic laat herleef

Sokkerondersteuners in Bloemfontein sal die oorblywende wedstryde van die...

Mini X throttles up at Tempe

The Bloemfontein Off-Road Club (BORC) is inviting all young...

Cheetahs eye redemption in SA Cup semi-final

The Toyota Cheetahs have their sights firmly set on...