KINDER & JEUG / CHILDREN & YOUTH: HOOPVOL: Derick van der Walt

0
KINDER & JEUG / CHILDREN & YOUTH: HOOPVOL: Derick van der Walt

HOOPVOL
Derick van der Walt

Uitgewer : Tafelberg
Prys : R135.00*
Ouderdom : 14-18
Bladsye : 144
Band : Sagteband/Softcover
Formaat : 213mm x 137mm
* Prys onderhewig aan verandering/ Price subject to change

BESKRYWING/ DESCRIPTION:

Hoopvol is die verhaal van ? 16-jarige jong man, Ben de Koker, wat ? soektog onderneem na sy pa, wat hy nooit ontmoet het nie, nadat sy ma en suster omkom in ? brand in Mayfair, Johannesburg. Parallel aan dié narratief ontvou die verhaal van die 18-jarige Natalie, ? weeskind wat op die Karoo-dorpie Hoopvol woon by die plaaslike pastoor en sy vrou.
“Die manuskrip is ? volbloed-roman wat sy jong lesersmark nie onderskat nie. Die karakters is eg en die verhaal meesleurend en ontroerend. Plek-plek is die gegewens so aangrypend dat dit lesers tot trane sal roer.” – Tafelberg-keurder.

Sixteen-year-old Ben de Koker goes in search of his father, whom he never knew, after his mother and sister die in a fire in their home in Mayfair, Johannesburg. Parallel to this is the story of Natalie, an orphan, in the Karoo-town Hoopvol.

A crossover novel with wide appeal / ’n Oorgrensroman wat wyd aanklank sal vind.

No posts to display