KINDER & JEUG • CHILDREN & YOUTH: GEDAANTES EN GERAAMTES-OMNIBUS 3: Louise Prinsloo

0
737

GEDAANTES EN GERAAMTES-OMNIBUS 3
Louise Prinsloo

Uitgewer/Publisher : Human & Rousseau
Prys/Price : R 129.95
Bladsye/Pages : 200 pp
Band/Binding : Sagteband / Softcover
Formaat/Format : 137 x 213 mm
Ouderdom/Age : 9-12 jaar / years
* Prices are subject to chane • Prys onderhewig aan verandering

BESKRYWING • DESCRIPTION:
.
Die derde omnibus in Louise Prinsloo se gewilde spookstories in die Gedaantes en Geraamtes-reeks. Die titels in hierdie omnibus is: Spookhuis by die see, Skimme van gister en Duiwel-in-die-bos – lg. ’n splinternuwe verhaal wat nog nie voorheen verskyn het nie. Die teks van die eerste twee stories is ten volle hersien en lesers behoort van nuuts af aan die drie vriende, Wikus, Karel en Giepie se lekker grillerige spookavonture te geniet.

The third omnibus in Louise Prinsloo’s ever popular ghost stories series: Gedaantes en Geraamtes. The titles in this omnibus are: Spookhuis by die see, Skimme van gister and Duiwel-in-die-bos – which hasn’t been published before. The text of the previously published stories was thoroughly reworked and young readers will once again enjoy the fun and games in the ghostly adventures of the three friends, Wikus, Karel and Giepie.