LEEUS MET LETSELS
Fanie Viljoen
Publisher/Uitgewer : Human & Rousseau
Price/prys : R125*
Band/Binding : Sagteband/Softcover
Age group/ouderdom : 12-15
Pages/bladsye : 192 pp
Format/formaat : 137 x 213 mm
* Price subject to change
BESKRYWING
Buyi voel soos ’n vreemdeling in London – die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, in ’n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie, veral omdat hy en sy bombastiese pa van dag een af nie oor die weg kom nie en die plek vol vreemde bedreigings is. Hy kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. ’n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond op soek na sy volgende prooi . . . Hoe gaan die avontuurlike André en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, maar ook dié in hy hart, verwerk?
A heartwarming story of a young boy from London coming to terms with his new life in the African bush. He struggles with his relationship with his father, a ranger on a game farm in Mpumalanga, whom he had never met before. He also has to deal with the dangers that are intricately part of the landscape. His new friends, the adventurous André and sweet-tempered Simoshile, however help him adapt and heal the scars of his past.