KINDER & JEUG / CHILDREN & YOUTH: ANNA ATOOM EN DIE DIGITALE DRAAK

0
548

ANNA ATOOM EN DIE DIGITALE DRAAK
Elizabeth Wasserman

BESKRYWING/ DESCRIPTION:

In dié derde en laaste boek in die reeks is daar twee identiese drake, gemaak uit die nuwe element Drakium. Die twee drake is kwantum verstrik en sal ongekende onstabiliteit veroorsaak indien hulle min of meer gelyktydig in die magna van die aarde (die vloeibare lawalaag van die aardkors) beland. Maar wie sit hieragter? Niemand anders as Uranus Draak nie!
Hierdie reeks is ’n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, wetenskap, natuurlewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en ’n sterk “groen” boodskap.
Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Die skrywer hanteer al hierdie uiteenlopende storiedrade moeiteloos en met ’n heerlike sin vir humor.

Anna, now fourteen years old, has become used to helping out her scientist parents where the earth’s natural balance is concerned. This time Uranus Draak has developed his most lethal plan yet: With the new element known as Drakium, twin dragons have been constructed which, should they come into contact simultaneously with the magna layer in the earth’s crust, will have unparalleled consequences for the planet.

The third and last book in the series.

Uitgewer/ Publisher : Tafelberg
Prys/ Price : R110.00*
Ouderdom/ Age : 10-12
Bladsye/ Pages : 192
Formaat/ Format : Sagteband/ Softcover
Grootte/ Size : 213mm x 137mm
* Prys onderhewig aan verandering/ Price subject to change