Kampioene gekroon

0
1623
Die Freestyle-formasiegroep, Bounce Brigade, is op 3 Desember 2016 in Johannesburg gekroon as die Suid-Afrikaanse kampioene in die 13/onder-kampioen in die Freestyle-formasie-afdeling. Die groep word afgerig deur Senicia du Toit-Breytenbach van Dance Domination. Die dansers is van links Gaby-Ann Diedericks (8), Abigail Muller (9), Beané Pretorius (8), Anje van Staden (10), Nadine Heys (11), Twané Meyer (9), Danita Nel (12), Elske van Niekerk (13), Michelle Matthysen (11), Xandelee Coetzee (10), Tylo Connoway (9), Cara van der Bijl (11), Mycaela Myburg (9) en Sumandie Taljaard (9).
Die Freestyle-formasiegroep, Masquerade Mania, het Bloemfontein se naam hoog gehou op die onlangse SA Kampioenskap in Johannesburg waartydens hulle goud verwerf het en as Suid-Afrikaanse kampioene in die 14/ouer-kampioen in die Freestyle-formasie-afdeling gekroon is. Die groep word ook afgerig deur Senicia du Toit-Breytenbach van Dance Domination. Die dansers is, heel voor: Adine Swanepoel (15); Tweede ry voor, van links: Erika Roux (15), Larisa Engelbrecht (14), en Mia Louw (17); Derde ry, van links: Melissa Marsberg (14), en Hele Smith (16); en agter van links Johané Schulze (18), Logan Connoway (15), Chanel Vorster (17), en Monique Nagel (14). FOTO'S: ELISNA NEL
Die Freestyle-formasiegroep, Masquerade Mania, het Bloemfontein se naam hoog gehou op die onlangse SA Kampioenskap in Johannesburg waartydens hulle goud verwerf het en as Suid-Afrikaanse kampioene in die 14/ouer-kampioen in die Freestyle-formasie-afdeling gekroon is. Die groep word ook afgerig deur Senicia du Toit-Breytenbach van Dance Domination. Die dansers is, heel voor: Adine Swanepoel (15); Tweede ry voor, van links: Erika Roux (15), Larisa Engelbrecht (14), en Mia Louw (17); Derde ry, van links: Melissa Marsberg (14), en Hele Smith (16); en agter van links Johané Schulze (18), Logan Connoway (15), Chanel Vorster (17), en Monique Nagel (14). FOTO’S: ELISNA NEL