Junior hengel op ‘n ander vlak

0
182

Op Saterdag 4 Augustus 2018 het die Pro Mania Fishing Academy een van hul “Kids Fishing”- toernooie gehou waar inwoners van regoor die Vrystaat saam met hul geliefdes by Krugersdrift bemekaargekom het. Kinders van alle ouderdomme kon meer leer oor visvang en self die kuns beoefen, alles gepaardgaande met groot pret. Vir meer inligting, besoek info@fishingacademy.co.za
FOTO: PIERCE VAN HEERDEN