E Copy

Date:

Judokas neem deel aan SA Skolekampioenskap

Judokas van die Jannie Kruger Academy het op 8 en 9 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Judo-skolekampioenskap in Turffontein, Gauteng, deelgeneem waar medaljes verower is en ‘n Suid-Afrikaanse kampioen opgelewer is. Voor is Isabelle Oertel, silwer (Eunice Primêre Skool), Chalsey Connoway, goud en Suid-Afrikaanse kampioen (Jim Fouché Primêre Skool), Jason Connoway silwer (Jim Fouché Primêre Skool) en Renize Els, silwer (Jim Fouché Primêre Skool) wat die Mangaung Metropolitan Judo Association verteenwoordig en streekskleure verwerf het. Agter is Sensei Jannie Kruger, 2de Dan (afrigter) en Sensei Herman Kruger, 1ste Dan (afrigter/bestuurder). Dit was Chalsey, Jason en Renize se eerste deelname aan ‘n Suid-Afrikaanse kampioenskap. Sensei Jannie en Sensei Herman het albei hul skoolloopbaan by Jim Fouchè Primêre Skool begin.

Share post:

Popular

More like this
Related

Mangaung parks desperate for attention, maintenance

A post on the popular Mangaung Ratepayers Association's Facebook...

Tariff Hikes, service delivery concerns take centre stage at Mangaung budget talks

Stakeholders in Mangaung gathered at the Bloemfontein City Hall...

MMM working to get FS Stadium upgraded

In an effort to get the Free State Stadium's...

Residents left in muddy situation following weeks of rain

With the rainy season in full swing in Bloemfontein,...