Jou Vermaaklikheidsgids vir die week – 19 Januarie 2016

0
823

20 Januarie
Dozi tree om 20:00 op by die Aasvoëlklub (Hoewe 35, 9de Laan, Kellysview). Kaartjies kos R120 en is vooraf of by die deure beskikbaar. Vir navrae, kontak 084-559-8991.
20 January
The University of the Free State welcomes its first-year hostel students.
21 January
Enjoy a Planetarium presentation plus a full dome documentary film at the Naval Hill Planetarium at 17:30. This evening will take the audience on an unforgettable voyage of billions of light years. Passport to the Universe, narrated by Tom Hanks, is an incredible journey from our home planet and the Milky Way galaxy to the edge of the universe. Admittance is R50 for adults and R20 for kids.
21 January
Join The Amazing Race Bloemfontein for some serious family fun. It’s an event for families, individuals and groups, based on the television reality show. Teams need to perform tasks to receive their next clue. The tasks take place at several locations all over Bloemfontein. To register, contact Jenny at 083-400-0253, or jennyvanderwath@gmail.com. The event starts at 09:00 and takes place at the Outdoor Adventure Company, La Motte Street, Bayswater.
22-25 Januarie
Die NG Kerk Hugenoot nooi almal hartlik uit na die 2017-Week van Gebed. Dr. Braam Hanekom is vanjaar die gasspreker. Die tema is: Heling het ‘n plek. Tydens die week van gebed word die tema: ’n Plek van heling vir almal, hanteer. Die program vir die week is soos volg: (Sondag 22 Januarie) 9:00: Formele Erediens (Dr. Braam Hanekom); 9:00: Gesinsdiens (Ds. Nico); 10:15: Noorderbloem (Dr. Braam Hannekom); 18:30: Kerk (Dr. Braam Hanekom) en Maandag tot Woensdag (Dr. Braam Hanekom) om 15:30 by Noorderbloem en 16:30 by die kerk.
26 January
CANSA Bloemfontein will be launching its Relay for Life campaign at 18:00 for 18:30 at the Free State Stadium with Carnival under the Stars. The local group Tharo will be performing at the event. Entrance is R50. Bring your own blanket. Refreshments will be sold. Tickets are available at the gate.
27 & 28 Januarie
Ray Dylan tree op by Innie Skuur vanaf 19:30. Kaartjies kos R130 en is beskikbaar by Kiki Corner in Langenhovenpark. Vir navrae en besprekings, kontak 079-387-3614.
28 Januarie
Geniet ‘n aand onder die hemelruim met Stad van Sterre. Kom ontdek ons Melkweg se skouspelagtige spiraalstruktuur en enorme grootte, leer van donker materie en verken kleurvolle stertrosse en gasnewels. Vlieg tot in die kern na ons eie super-massiewe gravitasiekolk en tot ver buite die Melkweg om die Laniakea-supertros te aanskou. Dié insiggewende sessie vind plaas by die Naval Hill Planetarium om 17:30 en kos R50 (volwassenes) en R20 (kinders).
29 January
Come and watch The Accidentals with Martin Sexton at Scarlet Room, Langenhoven Park, from 20:00. For bookings and more info, contact 051 446 0325.
Elke Sondag
Treintjieritte vir die gesin by Modensopark, Rhynlaan 6, Bayswater, van 14:00 tot 17:00. Navrae: 082-880-8711.
Send information about upcoming events to maricelle@centralmediagroup.co.za. Deadline for submissions is Friday at 12:00.