Jou Vermaaklikheidsdagboek vir week – 30 Julie 2016

0
1692
Jou Vermaaklikheidsdagboek vir week - 30 Julie 2016

1 Julie
Henning Joubert is vanaand in die Aasvoëlklub. Kaartjies kos R80 by vultureclubevents@gmail.com of by Lollie, 079-796-7975. Deure open om 18:00.
1 & 2 July
The Recon Park Lifestyle Market is taking place on Friaday from 12:00 to 21:00 and Saturday from 8:00 until 17:00 at 22 Faan Feireira Street, Recon Park. The Mark.
2 Julie
Die Helpende Hand-vrouetak, Bloemfontein, in samewerking met Polka Dot, hou van 9:30 tot 13:00. ‘n Kreatiewe Kaggel-kuieroggend by Rusplek Gastehuis, Paul Krugerlaan 182, Universitas. Kaartjies kos R150 per persoon. Kom maak jou eie mosaïek-artikel voor die kaggel. Bespreek by Tammy by 083-331-1915.
2 Julie
Die Vrystaat Clivia Klub hou ‘n uitstalling van winter blommende Clivia by die Greenside Kwekery van 09:00 tot 12:00. Vir meer inligting kontak David op by 072-614-3091.
2 Julie
Die Westdene Park Market stuur die Eskimo Kidz-projek van stapel. Bring ‘n serp, mussie, handskoene of wol na die mark. Met hierdie projek word beoog om alle kinders snoesig te klee dié winter. Die mark is van 9:00 tot 13:00 by die parkie in Brillstraat, Westdene. Stalletjies is R200. Stuur aansoeke na westdeneparkmarket@gmail.com of skakel Marlene by 082-519-9030.
8 Julie
Manie Jackson tree om 19:00 in die Volle Evangelie Kerk in Fichardtpark op. Die konsert is ten bate van die kerk se kinderhuis, Therapea. Kaartjies kos R100. Bespreek kaartjies by Wilna: 076-683-9258, Tobie: 073-196-8887, of die kerkkantoor: 051-404-6424.
8 July
Cindy van Zyl (BEd. Educational Therapist at Beudene) will be presenting a course on the Basics of Autism. Van Zyl and Beudene Day Care for the Disabled are offering a day-workshop where many questions will be answered about ASD, like: What is autism; what autism may look like, early identification of autism, what to do when suspecting a child has autism, what not to do when suspecting a child has autism and where to find support. For more information, contact Van Zyl on 072-485-6551.
Elke Sondag
Treintjieritte vir die gesin by Modensopark, Rhynlaan 6, Bayswater, van 14:00 tot 17:00. Navrae: 082-880-8711. Heerlike pannekoek te koop.
Send your Pencil in… information to info@bloemfonteincourant.co.za. Information must reach us on a Friday, the week before planned publication.