Jou Vermaaklikehidsdagboek vir die week – 23 Februarie 2017

0
1396

18 February
Don’t miss the solo art exhibition, Paradisus (Deperditum) by Christiaan Diedericks at the Oliewenhuis Art Museum. This exhibition showcases a new body of Christiaan’s work, which investigates Metamodernism, a relatively new way of thinking about the world. Oliewenhuis Art Museum: 16 Harry Smith Street. 051-011-0515. The exhibition runs until 26 March.
24 Februarie
Die Kelderklets-byeenkoms vind by Naln plaas in samewerking met jongmense van die Vrystaatse Universiteit. Die Bloemfonteinse skrywer, Fanie Viljoen, is ons eerste eregas en sal oor twee van sy boeke gesels: Onderwêreld (wat tans voorgeskryf is by skole) en Pleisters vir die dooies. Elzette Boucher (kreatiewe koördineerder by OFM) lei ’n interaktiewe werksessie oor krabbel- of ‘blackout’- digkuns met teks uit Fanie Viljoen se boeke. Bring ‘n piekniekkombers, potlood en ‘n geldjie saam vir versnaperings. Navrae: Simóne Vorster (UV-student), 072 115 4160, Leana Lategan (Naln), 082-750-9177.
24 Februarie
Die NG Moederkerk Brandfort bied ‘n Om-die-wêreld-ete aan . Daar is agt lande waarvan jy jou gunsteling-vyf kan kies teen slegs R50 per persoon. Kaartjies is beskikbaar by Hanna Struwig, 082-873-2650 of Marietjie Bezuidenhout, 083-291-9114.
25 Februarie
Kom geniet om 10:00 ‘n oggend saam by Naln met mense soos dr. Danie Langner, prof. Jaap Steyn en Paul Colditz, vir die boekbekendstelling van die hersiene FAK-publikasie, Afrikanerjoernaal: ‘n vervolgverhaal in 365 episodes deur Steyn. Die Algemene Jaarvergadering van die Vriende van Naln-vereniging vind daarná plaas, met Corlietha Swart as waarnemende voorsitter, waartydens ‘n nuwe voorsitter aangewys sal word. Almal word uitgenooi om by die Vriende van Naln-vereniging vir 2017 aan te sluit. Die lidmaatskapvorm en grondwet is beskikbaar op Naln se webwerf: http://www.fssacr.gov.za/internet/index.php/NALN (punt 10), of stuur ‘n boodskap aan vriendevannaln@gmail.com en ontvang dié twee dokumente. Skakel gerus in by die Vriende van Naln se facebookblad: https://www.facebook.com/vriendevannaln?fref=ts
25 February
Join in on some serious family fun with the Amazing Race taking place at the Outdoor Adventure Company (La Motte Street, Bayswater), at 9:00. The event is based on the television reality show, during which teams need to perform tasks to receive their next clue. For bookings and more information, contact Jenny at jennyvanderwath@gmail.com/ 083-400-0253.
25 Februarie
Heuwelkruin NG Kerk hou ‘n gholfdag op Schoemanpark. Borg ‘n putjie teen R1 000 elk. Borg ons nat-gate, skenk vir pryse of kom speel ‘n rondte. Vir meer inligting, kontak Elna by elnaballet@mweb.co.za of by 082-462-5507.
25 Februarie
Ou Presidensie Historiese Vereniging toer na Winburg en omgewing. Die toer vertrek met eie vervoer om 08:00 vanaf die Oorlogmuseumterrein. Bespreking is noodsaaklik. Skakel Lambertus van Rensburg by 051-422-5283 of 072-418-8665.
28 February
Bloemfontein Business Chamber (BBC), in conjunction with The Core Group, Bloemnews, Radio Rosestad and Solidarity Helping Hand, will be hosting an analysis of the Budget Speech on 28 February 2017. The well-known presenters, Mike Schussler (LinkedIn Profile), Wessel Smit (Web Page) and Myan Subrayan (Web Page), will be behind the mic. Contact Trish Rodrigues (admin@bbc.co.za) to reserve your seat.
3 March
MOKAÏ Pulse Experience 2017 takes place from 18:00 – 00:00 at the Banquet Hall, Bloemfontein Showgrounds. Cost: R130 general / R1000 VIP table of 4, including bottle of choice and mix. The first silent disco event for the public of Bloemfontein featuring Pascal & Pearce as guest artist, and locals. Contact number: 076-643-3779.
9 March
Royal Moscow Ballet – in tribute to the great Russian composers Rachmaninov, Tchaikovsky and Borodin, at 19:00 at the Sand du Plessis Theatre. Tickets are R200, R250 or R300. Bookings at Computicket.
Elke Maandag: Besoek die Vriende van Naln se Boekemark in die Ketelkelder vir tonekrul, tweedehandse leesgenot by die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln), h/v Miriam Makeba- (voorheen Elizabeth-) en President Brandstraat, Bloemfontein. Parkering is beskikbaar by die hoofingang, uit President Brandstraat. Elke Maandagoggend 8:30-13:00 of op ‘n ander dag per afspraak by 051-405-5407 of vriendevannaln@gmail.com.
Elke Sondag: Treintjieritte vir die gesin by Modensopark, Rhynlaan 6, Bayswater, van 14:00 tot 17:00. Navrae: 082-880-8711.
Send information about upcoming events to maricelle@centralmediagroup.co.za. Deadline for submissions is Friday at 12:00.