Jong Haaie slot terug in Bok-groep

0
608

Die jong slot van die Haaie, Pieter-Steph du Toit (21) en Stormers-senter, Juan de Jongh (25) is terug in die Springbok-rugbygroep vir die twee tuistoetse in die Castle Lager Rugbykampioenskappe teen die Wallabies en All Blacks onderskeidelik Saterdag op Nuwerland en aanstaande Saterdag op Ellispark.
Die Springbok-groep is:
Agterspelers (13): Bjorn Basson, Juan de Jongh, Jean de Villiers (kaptein), Fourie du Preez, JJ Engelbrecht, Bryan Habana, Zane Kirchner, Patrick Lambie, Willie le Roux, Ruan Pienaar, Jan Serfontein, Morné Steyn en Jano Vermaak.
Voorspelers (17): Lourens Adriaanse, Willem Alberts, Marcell Coetzee, Bismarck du Plessis, Jannie du Plessis, Pieter-Steph du Toit, Eben Etzebeth, Siya Kolisi, Juandré Kruger, Francois Louw, Tendai Mtawarira, Coenie Oosthuizen, Chiliboy Ralepelle, Gurthrö Steenkamp, Adriaan Strauss, Flip van der Merwe en Duane Vermeulen.