Na afloop van die Vrystaat Skeinat-Olimpiade het vyf Jim Fouché leerders skitterend presteer.
Hoërskool Jim Fouché behaal in Gr 11 en 12 eerste plek.
Thinus van Rhijn (Gr. 11 behaal 1ste plek), Adriaan van Rhijn (Gr. 12 behaal 5de plek), Jan de Wet Linde (Gr. 12 behaal gesamentlik 1ste plek), Frikkie Jacobs (Gr. 12 behaal gesamentlik 1ste plek) en Josiah Meyer (Gr. 11 behaal 9de plek).