JF-trompoppies presteer

0
4088

Trompoppies van JF wat vir die nasionale span gekies en internasionaal gaan deelneem hierdie jaar is voor, van links: Carike Beylefeldt, Charmay Pienaar, Emma Swart, Jean- Mari Theron en Neline Bakkes. Agter is Anika van der Swaard, Delarise Bakkes en Annové van Deventer.