E Copy

Date:

JF presteer op talle gebiede

Pluimbal  JF-presteerders wat deelgeneem het aan die Pluimbal o.19 SA Ope kampioenskap het goed gevaar. Nita Scholtz (eindig eerste in enkel- en dubbelwedstryd), Liane de Beer (speel in enkel- en dubbel-kwarteindstryd), Jolene Bester (eindig eerste in gemengde dubbelwedstryd in plaatkompetisie) en Christi-Mari Cloete (speel in die enkelwedstryd en eindig tweede met dubbelwedstryd in plaatkompetisie).
Pluimbal
JF-presteerders wat deelgeneem het aan die Pluimbal o.19 SA Ope kampioenskap het goed gevaar. Nita Scholtz (eindig eerste in enkel- en dubbelwedstryd), Liane de Beer (speel in enkel- en dubbel-kwarteindstryd), Jolene Bester (eindig eerste in gemengde dubbelwedstryd in plaatkompetisie) en Christi-Mari Cloete (speel in die enkelwedstryd en eindig tweede met dubbelwedstryd in plaatkompetisie).
Skyfskiet  Carel Theron het ‘n eerste plek behaal in die seuns-0.14-Sporters met ‘n groottotaal van 531 punte gedurende die Vrystaat-skoleskyfskiet wat op Aliwal-Noord plaasgevind het.
Skyfskiet
Carel Theron het ‘n eerste plek behaal in die seuns-0.14-Sporters met ‘n groottotaal van 531 punte gedurende die Vrystaat-skoleskyfskiet wat op Aliwal-Noord plaasgevind het.
Biathle  Ettiene Beckmann is ingesluit in die seuns o.19-Vrystaat-biathlespan wat in Junie op Bela-Bela aan die SA Kampioenskap gaan deelneem.
Biathle
Ettiene Beckmann is ingesluit in die seuns o.19-Vrystaat-biathlespan wat in Junie op Bela-Bela aan die SA Kampioenskap gaan deelneem.

Share post:

Popular

More like this
Related

Graduation season at CUT begins

The Central University of Technology in the Free State...

Shanela operations : SAPS arrest almost 13 000 nationwide

Through the high-density operations, known as Operation Shanela, the...

Higher Education Committee in FS for oversight visit

The Portfolio Committee on Higher Education started with their...

Police to investigate fatal shack fire in Bloemspruit

Residents of Phase 7 in Bloemspruit awoke to tragedy...