Agt van die Hoërskool Jim Fouché se leerlinge in ingesluit in die Suid-Afrikaanse o.19 pluimbalseunspan. Hier is hulle van links, voor: Frank Voigt, Johan van Rooyen, Ludré Pelser en Jan de Wet Linde; agter: Nico Fourie, Christoff Vosloo, Jannie de Wet en CF Truter.