Hoofleiers vir 2015

0
2080


Laerskool Onze Rust se hoofleiers vir 2015 is Lethabo Molefi (onderhoofleier), Molibeli Molibeli
hoofleier), Hestine Bosch (hoofleier), Mizané Carelse (onderhoofleier).


Grey-kollege se 2015-skoolkapteins is Sentle Lehoko (onder-skoolkaptein: koshuis), Dawid Snyman
(skoolkaptein 2015), hier by mnr. Deon Scheepers (skoolhoof) en Jan-Paul Berry (onder-skoolkaptein:stad).
FOTO: FRANS-HENDRIK BADENHORST


Die hoofleiers van Hoërskool Fichardtpark vir 2015 is Helga de Jager (Onderhoofdogter), Melissa nel (Hoofdogter), Ernie Weyers (Hoofseun) en Herman van der Watt, (Onderhoofseun).


Laerskool Bloemfontein se hoofleiers vir volgende jaar is Monique Nagel (onderhoofmeisie), Charles Klopper (hoofseun), Anel
Pieterse (hoofmeisie) en Tiaan Kemp (onderhoofseun).