Hoofleiers 2015

0
1119


Die hoofleiers van Hoërskool Fichardtpark vir 2015 is Helga de Jager (onderhoofmeisie), Melissa Nel (hoofmeisie), Ernie Weyers (hoofseun) en Herman van der Watt, (onderhoofseun).


Martie du Plessis het onlangs hulle nuwe VRL aangekondig. Die hoofleiers vir 2015 is Jaco Fetstock (hoofleier) en Kimberley Hill (onderleier). FOTO: WILMA MARAIS