Hoërskool Jim Fouché-nuus

0
2125

Laenita Laubscher (Gr. 11 Goud),  Janke Eloff (Gr. 9 Goud), Driaan-Lou Kemp (Gr. 9 Goud), Christiaan Minnie (Gr. 9 Goud) en Ettienne Beckmann (Gr. 10 Goud) het medaljes ontvang tydens die Eskom Ekspo wat onlangs plaasgevind het en dring sodoende deur na die Nasionale Ekspo.

Chandré Erasmus, Pana Matsietseng, Jemima Meyer, Ellenise Smit, Carien Sander en Louis Botha het die afgelope naweek aan die SA Landloopkampioenskap deelgeneem. Die leerders is gekies vir die Vrystaatspan.