Hoërskool Fichardtpark presteer

0
8432
Leerders van die Hoërskool Fichardtpark, wat ingesluit is in provinsiale hokkiespanne, is van links Charné Wiese, Tyler Beling, Elisca van Rooyen, Sumé Brummer, Anelé Scott, Teniel van Tonder en Charla Terblanche.
Die volgende seuns van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in provinsiale hokkiespanne. Voor: MJ Meyer, JP Wiese en Juan Barnard; en agter: Lambert Pretorius, Henru Strampe, Henco Boshoff en Franco Maree. Afwesig: Thapelo Matlakeng en Ruan Slabber.